Nuwe Oesjaar Beskikbaar November 2018

Donkiesbaai sal op 1 November 2018 'n nuwe oesjaar en webwerf bekendstel. Ons hoop julle is opgewonde vir die somer en 'n koue glas Steen.